Sterredank

Sterredank 가사

장르Rock Roll
길이2:06
원문 언어AF
조회수310
가사 좌표

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
18
As dit lyk soos dit vandag hier lyk En my duister uitkyk nie wil wyk nie Is al wat ek sien swart of is dit dalk net Dat ek die swart in alles sien Is dit nie dan, juis dan dat Ek my sterre dank dat Ek jou het nie? Om n juk te wees, aanstotend steen Is regtig nie iets wat ek graag wil wees nie Maar jy hou vol dat ek welkom is In jou smaak val en boonop aardig is Ja die donker is n duister ding Waarin n mens nog hond nog haar af maak Maar dis die geringe flikkeringk Wat wanneer kriekies sing Weer sigbaar raak En as ek opkyk en my sterre tel Dan sien ek daarin hoe hul my toekoms voorspel En wat ek in hul vorm en ligging lees Is dat die pad vorentoe voorspoedig gaan wees!