Kersfees in Afrika

Kersfees in Afrika 가사

장르Rock Roll
길이1:54
원문 언어AF
조회수565
가사 좌표

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
18
Sesendertig grade in die somerson, snikheet En 'n pikswart kersfeesvader sit voor 'n winkelsentrum en sweet Kinders loop in plakkies rond aan roomyse en smul En net die prentjies op kerskaartjies is in spierwit sneeu gehul Kersfees in Afrika, as hy wil kan kersfeesvader maar sy kort broekie hier dra Kersfees in Afrika, ruil jou takbok vir 'n donkie en jou slee vir 'n donkiekar Hahaha, dis kersfees in Afrika Glühwein en kaneel gee pad vir bier en aromat 'n geroosterde kalkoen maak plek vir 'n braai in die achterwerf Niemand hier dra mussies nie en jassies is taboe Met 'n pet op vol sonbrandroom stroom ons almal strande toe Kersfees in Afrika, as hy wil kan kersfeesvader maar sy plakkies hier kom dra Kersfees in Afrika, ruil jou takbok vir 'n donkie en jou slee vir 'n donkiekar Hahaha, dis kersfees in Afrika! (2x)