Die lied van die gebreekte riete

Die lied van die gebreekte riete 가사

장르Rock Roll
길이3:28
원문 언어AF
조회수409
가사 좌표

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
18
Die wind uit die torwana berge Het haar skoot vol mos Sy dra 'n slapende kind Sy siteer die sterre Met die stem van breë waters Teen die wit gebeente van die dag Die wind uit die torwana-berge Oewerloos sonder horison sonder seisoene Het die gesig van alle mense Het die aalwyn van die wêreld voor haar bors Het die lam van alle vreugde oor haar skouer En die laksman van elke dagbreek in haar oë Die wind uit die torwana-berge Met haar skoot vol mos Dra 'n slapende kind Dra 'n nag van distels Dra 'n dood sonder duisterheid En waai deur die gebreekte riete