가사 좌표
AF원문 가사
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
As jy slaap en die verdriete
En selfs ons bitter liefde agterlaat,
Is jy maar weer 'n argelose kind
Met drome wind'rig oor jou mooi gelaat
Ag, as die teer nag is jou arms lê,
En sterlig oor jou bors en hare skyn
Is jy maar weer 'n seuntjie weggedwaal
Van huis en ouers en hul soete samesyn
Ag, in jou slaap wil ik jou eem
En aan my bors hou tot die môre myd
Oor al die heuwels breek - wil ek jou neem
En terugbring van jou eensaamheid.
*moenie slaap nie *
Moenie slaap nie, kyk!
Agter die gordyne begin die dag dans
Met 'n pouveer in sy hoed.




