Onvluchting

Onvluchting 가사

장르Rock Roll
길이2:20
원문 언어AF
조회수244
가사 좌표

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
18
Uit hierdie valkenburg het ek ontvlug En dink my nou in gordonsbaai terug: Ek speel met paddevisse in 'n stroom En kerf swastikas in 'n rooikransboom Ek is die hond wat op die strande draf En dom-allenig teen die aanwind blaf Ek is die seevoël wat verhongers daal En dooie nagte opdis as 'n maal Die god wat jou geskep het uit die wind Sodat my smart in jou volmaaktheid vind My lyk lê uitgespoel in wier en gras Op al die plekke waar ons eenmaal was.