가사 좌표
AF원문 가사
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
Die skaduwee waarske die straat
Geslinger uit 'n hoë balkon
Deur die skaars waarsku die son
Deur die lied van die penniefluitjies
Geval op die dreunende straat
My pop met 'n naam soos 'n liggaam
Wat net soos 'n mens kon praat
My pop soos 'n mossie geskiet
Korrel-kaal van die vensterbank
Of was dit die wind uit die verte
Of was dit my eie hand
My pop het geval toe die son
Sy brons klok lui uit die lug
Toe die wolke die mure wit kalk
Val die skaduwee daarin terug
Die skaduwee waarsku die son
Porselein met die ver lug bo-
As ek sou val uit 'n hoë balkon
As ek sou breek lyk ek ook só?




