가사 좌표
AF원문 가사
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
Selfs met jou oe toe
Kyk jy deur my
En selfs in die donker
Sien jy tot binne my
Niemand kyk na my
Soos jy na my kyk nie
En niemand sien my
Soos jy my sien nie
Droomverlore in jou oe
En ek swig, my hart word sag
Wanneer ek in jou oe kyk
In jou blik voel ek die vrag
Van my wereldse sorge wyk
Droomverlore in jou oe




