Van Weelde En Rykdom

Van Weelde En Rykdom 歌词

流派Punk Rock
时长3:56
原文语言AF
浏览量231
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
Ek probeer 'n lae profiel handhaaf en ek probeer om my growwe kante glad te skaaf as ek net kon beter voel as ek net kon beter doen dis 'n logiese afleiding na jare se breinskade is ek tot afhanklike verdoem als wat skitter glinster selde heeltyd dieselfde en in retrospek is dit jou naaste wat jou mishandel ek word deur my begeertes beheer ek's net 'n leek wat selde uit sy foute uit leer ek laat myself in die steek keer op keer keer op keer is ek onbeskut teen stormweer en in retrospek is dit jou naaste wat jy mishandel ek dink ek weet hoe jy voel maar hoe kan mens verseker wees?