Brand Suid Afrika

Brand Suid Afrika 歌词

流派Punk Rock
时长3:19
原文语言AF
浏览量566
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
Vir jou is daar nog messe wat wag in die bosse buite jou huis in die nag ons sal mos veilig wees ons sal mos veilig wees ons hou ons gewetens skoon ons sluit toe die deur ons het pertrol gevat en ons het al ons brue afgebrand voordat ons aan die anderkant was en ek besef nou en ek besef nou eers bloed en yster bloed en grond bloed en olie bloed en grond bang en lui en desperaat daars niks nuuts onder die son nie en in die skaduwee brand Suid-Afrika wat weet ek van eerlik wees my gewete syfer deur my wakker lewe is hierdie ou man se geheu en ek besef nou en ek besef nou eers bloed en yster bloed en grond bloed en olie bloed en grond bang en lui en desperaat daars niks nuuts onder die son nie en in die skaduwee brand Suid-Afrika en ek besef nou en ek besef nou eers die ossewabrandwag het gisteraand die munisipaliteit opgeblaas bloed en yster bloed en grond bloed en olie bloed en grond bang en lui en desperaat daars niks nuuts onder die son nie en in die skaduwee brand Suid-Afrika en ons vir jou landmyne van skuldgevoelens in 'n eenman-konsentrasiekamp jy kla oor die toestand van ons land wel fokken doen iets daaromtrent brand Suid-Afrika