Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën)

Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) 歌词

流派Punk Rock
时长3:29
原文语言AF
浏览量748
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
'N oomblik is die wêreld werd maar net die eerste een 'n dier bly 'n dier gaan slaap as jy sal beter raak as jy aan die slaap kan raak 'n dier bly 'n dier ek dink aan jou as dit reën hierdie vier mure maak my naar is jy siek of sit jy aan? die lied in my hart is 'n swane sang ek dink aan jou as dit reën kwaad raak ons net vir mekaar mans bly seuns seuns wil mans wees ek sweer daar's iemand wat in die hoek staan as ek my oë knip is sy weg soos my kinderdae ek dink aan jou as dit reën ek is nie meer lief vir jou nie ek kon jou nie gelukkig hou nie beloftes breek en styf vashou maak seer kwaad raak ons net vir mekaar mans bly seuns seuns wil mans wees deesdae vat dit langer om mense te leer ken