Tonnelvisie

Tonnelvisie 歌词

流派Punk Rock
时长3:24
原文语言AF
浏览量198
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
As hierdie bloedrooi oe kon sien hoe laat dit werklik is hoe laat ons almal is hoe kaal ons eintlik is Projekteer jou demone teen die kombers fukt van sigaretstompies en ek wou vir jou my hart maar daar's gate in gebrand Ek blameer dwelms Ek blameer druk vir die heruitsending Ek teken vir my n kaart en maak dit vol met doodloopstrate Ek het altyd geweet dat ek niemand sou wees Ek het al my gevoelens verniet weg gegee Daar is gif in jou kinders se kos daar is tydbomme in gapings van opvoeding gelos Ek het al my gevoelens verniet uitgedeel