Tevrede?

Tevrede? 歌词

流派Punk Rock
时长4:31
原文语言AF
浏览量353
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
Mikrogolfoond mense marseer wanbegrip, wanbalans, wanbeheer Weggedraai met die son op hul rue Ek verkies die son op my gesig Ek sal nooit weer terug gaan nie Ek sal nooit weer terug gaan nie Ek sal julle nooit tevrede Tevrede stel nie Hou jou kop vas Die probleem is net dat ek nie weet wie ek is nie Hierdie kan nog lank vat Hierdie kan nog seermaak Kan ons maak of ons vir ewig kan leef sal ons, ons geheime boodskappe vergeet Fluister kliphard Speel so sag as wat jy kan Soen so veel as wat jy wil Soen so veel as wat jy wil Hou my net vas Die werklikheid is dat ek nie weet wie ek is nie Hierdie gaan nog lank vat Hierdie gaan nog seermaak Kan ons maak of ons vir ewig kan leef sal ons, ons geheime boodskappe vergeet Fluister kliphard Speel so sag as wat jy kan Soen so veel as wat jy wil Soen so veel as wat jy wil Soen so veel as wat jy wil Soen so veel as wat jy wil Soen so veel as wat jy wil