Sporadies Nomadies

Sporadies Nomadies 歌词

流派Punk Rock
时长3:57
原文语言AF
浏览量212
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
Kom dans saam Ons is almal ewe skaam Kleptomanies oor blink oe en suiwer taal My vingers is al geel gekontempleer geirriteerd met die gemak wat ek in twyfel kry te dronk om te baklei lafaard maar grootprater nes jy Gemene swerweling struikel swaar pad voorentoe die eentonigheid van flou verskoning soek in die denkbeeldige plastiek probleem mentaliteit van my Kom stem saam Ons is almal deurmekaar