Prioritiseer

Prioritiseer 歌词

流派Punk Rock
时长1:47
原文语言AF
浏览量204
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
Salueer die vurige moedeloosheid Die klank van skynbare identiteit (jou slagspreuk hier) Onverskillig van formaat Waarskynlik nagemaak Prioriteit no. 01 Kom lewendig hier uit Jou merke sal getuig Harsings by my skedel uitgesuig 'n ritueel 'n fees Om my id op te offer Vir almal wat wil leef Tap die vatte leeg Die houer Het sy gees gegee Prioriteit no. 01 Kom lewendig hier uit Jou merke sal getuig Van 'n toomlose leefstyl Wees bly jy's vry Jy's gefok So nou fok jy ons Jou merke sal getuig Van 'n aktiewe wanhopigheid Jy's gefok En nou fok jy ons Al le my gemoedstoestand so blou Sal ek altyd die berge kan onthou Die poel water weerkaats Die flitse die riete Die beloftes van liefde Wat die wolke geheim hou Maar verklap in uitbarstings Ons hande raak skaars Maar dit dien as geleier