歌词坐标
AF原文歌词
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
Jy praat van revolusie
Ek praat van die enigste
uitweg van my voortbestaan
jou ondergang
my bestaan
Miskien dra ek die letsels van my gedrag
en die skete van my onverantwoordelikheid
"Wit Kaffir, Kind, Kont!"
gaan bloei buite op die grond
op die strate waar jy so graag wil hoort
Model C. ondergemiddeld. onderpresteer
Sal jy my verstaan as ek
soos Jesus Christus maak
en gekruisig langs die pad le?
Sal jy my verstaan?
Miskien dra ek die letsels van my gedrag
en die skete van my onverantwoordelikheid