Déjà Vu

Déjà Vu 歌词

流派Punk Rock
时长3:55
原文语言AF
浏览量286
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
reen val neer op bruin baksteen dieselfde ding alweer dans as die skote klap 'n deurgewerkte slet gedurig oproerig jy weet jy weet jy's reg wie is ek om te stry konfrontasie te vermy my een hand solank om jou nek te kry wie is ek om te stry druk jou ore toe dieselfde ding alweer permanente sirenes die klankbaan van ons lewens sit jou suurstofmasker aan jou kop tussen jou bene selde bevredig maar dikwels tevrede met die wonderlike waaglikheid van ons oorlewing dit was die moeite werd net om jou gesig te sien