Backstage (As Daar Een Is)

Backstage (As Daar Een Is) 歌词

流派Punk Rock
时长0:45
原文语言AF
浏览量251
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
Na 2 uur kan niks goeds gebeur nie mens kan altyd 'n verskoning kry jouself uitstal in die dieretuin dis net nog 'n manier om jonk te bly 'n onbekende steek sy oop hand uit om my stelselmatig die verderf in te lei kom saam met my my wenkbrou buig skepties kom saam met my neem deel aan my dekonstruksie aanvanklik onafhanklik mens kan altyd 'n gewoonte kry jouself besig hou intussen tyd 'n geween en 'n gekners 'n konstante gekerm ek ken die plek die baas is 'n vriend van my hy steek sy oop hand uit my alledaagse nie-fiksie