Korreltjie sand

Korreltjie sand lyrics

Duration2:38
Original languageAF
Views287
Lyrics coordinates

Original lyrics

AF
Translation not available yet. Showing the original lyrics.
18
Korreltjie korreltjie sand Klippie gerol in my hand Klippie gesteek in my sak Word korreltjie klein en plat Sonnetjie groot in die blou Ek maak me 'n ogie van jou Blink in my korreltjie klippie Dit is genoeg vir die rukkie Kindjie wat skreeu uit die skoot Niks in die wêreld is groot Stilletjies lag nou en praat Stilte in doodloopstraat Wêreldjie ron en aardblau Korrletjie maak ek van jou Huidie met deur en twee skrefies Tuintjiemet blou madeliefies Pyltjie geveer en verskiet Liefde verklein in die niet Timmerman bou aan 'n kis Ek maak my gereed vir die niks Korreltjie klein is my woord Korreltjie niks is my dood