Gebroke siel

Gebroke siel lyrics

Duration3:29
Original languageAF
Views425
Lyrics coordinates

Original lyrics

AF
Translation not available yet. Showing the original lyrics.
18
N mens sou dink dat jy volmaak is - Die wyse waarop jy van jou selfgemaakte Troontjie afkyk, wegkyk, neerkyk Maar ek is nie jou rondloperbrak nie En ek is nie die ou vloerlap waarmee jy Jou saddusseersgewete poleer nie Onthou jy nog toe net n mens was Voordat jy geword het wat jy jouself nou so verhewe ag - N drogbeeld van praal en prag Maar wanneer jy alleen in jou huis Die deur agter jou sluit weet dat jy dan agter slot en grendel Met die monster in jou leef Ek weet wat's jou grootste vrees Dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees En ek verstaan hoe dit jou sou verniel Want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel Kyk, die wiel draai En ons draai en draai en draai daarmee tesame