Jy't my gekierang

Jy't my gekierang lyrics

Duration3:00
Original languageAF
Views424
Lyrics coordinates

Original lyrics

AF
Translation not available yet. Showing the original lyrics.
18
Jy't my gekierang dolie Jy het my gefop My hart o appelliefie Verdroë in sy dop Die predikant sê agge nee My ma sê agga gwaan My ouma dink weg wêreld Waar kom ons ook vandaan Al gee ek jou die dagbreek Se rooywang-vy Jy't laasnag, o my attatjie Met 'n ander man gevry Maar dolie bokkie baby Jy het my verstoot Al maak ek ook my daggies Nes kuikens vir jou groot My brakhond en my mak uil Tjank groot en wijd Maar dolie bokkie baby Ons tjank een woord altijd