Tiny Town

Tiny Town 가사

장르Punk Rock
길이1:56
원문 언어AF
조회수215
가사 좌표

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
18
In wrede woede het ek die hand wat beheer gebyt Verwyt myself op harder en harder grond neer gesmyt Dis nou ek wat die leiband lei Te veel verskeur om sulke argumente ernstig op te neem Miskien is niks soos wat ek dink dit is nie My greep op my geloof glip gereeld My wonde wonder waar genesing kom vandaan Soet slaap sonder sonde vanaand Miskien is niks soos wat jy dink dit is nie Jou greep op jou geloof glip gereeld Jou wonde wonder waar genesing kom vandaan Soet slaap sonder sonde vanaand