Die Illusie Van Veiligheid

Die Illusie Van Veiligheid 가사

장르Punk Rock
길이4:06
원문 언어AF
조회수487
가사 좌표

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
18
Goedkoop kitssatisfaksie Volgraan fase 4 Mezzanine messias van die woonbuurt Ek is baie bly om jou te sien Opsoek na bewyse dat ek lewe Laatnag plesier Die res lag harder as ek Ek lag nie vir flou grappe nie Dis klaar te laat Luister julle nie? Ek voel asof ek met myself praat En daar's geen pad vorentoe nie So wat doen ons nou? Ons los ons ruite oop En ons het nie diefwering nie Ek het familie wat nie bloed is nie Dit help nie veel vir hoe ek voel nie Jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie Als wat jy kry moet jy By die venster uit smyt Ons sal rond sit en raas Dieselfde wyshede herhaal In 'n vuil sitkamer sukkel jy om te leef Sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees So wat doen ons nou? Ons los ons ruite oop En ons het nie diefwering nie Ek het familie wat nie bloed is nie Dit help nie veel vir hoe ek voel nie Jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie Daar's niks wat ons keer nie Ons los ons ruite oop En ons het nie diefwering nie Ek het familie wat nie bloed is nie Dit help nie veel vir hoe ek voel nie Jy's stadig en jy werk nie goed met ander nie