Tieneraksie Einde

Tieneraksie Einde 가사

장르Punk Rock
길이4:07
원문 언어AF
조회수229
가사 좌표

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
18
Tiener angs is 'n hoe muur om teen uit te klim net om weer vas te sit in die hakkiesdraad wat die naiwiteit is dit raas al fokken jare wit kinders van Afrika dankbaar wees dat jul nog leef wat maak jul hier en waar kom jul vandaan? Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan dis makliker om mense so in die oë te te staar die weer is plesierig hier daars net geen plek vir my om my kop neer te lê nie Selfmoord het baie van ons weggedra drank en die duiwel het gesorg vir die res massiewe koopkrag, maar wanaangepas viva! viva die middelklas! die waarheid lê daar buite maar al die leuens bly hier binne in ons, kwaadaardige gewas Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan dis makliker om mense so in die oe te staar Die weeer is plesierig hier daars net geen plek vir my om my kop neer te lê nie...