Swanesang

Swanesang 가사

장르Punk Rock
길이3:29
원문 언어AF
조회수206
가사 좌표

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
18
Die plafon bereik Die laaste toneel Van die eerste bedryf Deurlopende verdowing Wanorde en deurmekaar gesigte Dis al tradisie vir my Die oop pad Het sy tol ge-eis Om vinniger daar te kom Sal jy vinniger moet ry Om vinniger te lewe Maak jou vinniger dood Windgat Nikswerd Selfvoldaan verwerp Slagoffer van jou eie verbeelding Die droom het 'n nagmerrie geword Skuldig bevind Morele verkragting Een nul trippel een My brein krimp En my hande vibreer Ligsku En besig om te dehidreer Gistraand het 'n aborsie geraak 'n wettige verwydering Van potensiaal My innige simpatie Goddank vir klank Windgat Nikswerd