가사 좌표
AF원문 가사
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
Kom dans saam
Ons is almal ewe skaam
Kleptomanies oor blink oe
en suiwer taal
My vingers is al geel gekontempleer
geirriteerd met die gemak
wat ek in twyfel kry
te dronk om te baklei
lafaard maar grootprater nes jy
Gemene swerweling
struikel swaar pad voorentoe
die eentonigheid
van flou verskoning soek
in die denkbeeldige
plastiek probleem mentaliteit van my
Kom stem saam
Ons is almal deurmekaar




