Klipgooi Glashuis

Klipgooi Glashuis 가사

장르Punk Rock
길이3:33
원문 언어AF
조회수322
가사 좌표

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
18
Moenie bang wees nie gee jouself weg vir absoluut niks nie word deel van die battery waarna niemand sal luister nie ons is in elk geval dieselfde koolstof kopiee met slange vir vriende dwelms is skelm en het al my woorde gesteel ons soek n podium iets van betekenis nou dat ons ouer is word die rook al hoe dikker in my longe ingeasem doen ons Prozac in plaas van Ritalin drink ons op jou wat sy drome kan onthou jy's nie generies nie ek's net pateties dis redelik frusterend maar ek wil net iets warm vashou die emosionele hel waarin ek myself bevind nou dat ons kouer is word die rook al hoe dikker in ons atmosfeer in gebliksem 'n weermag hyskrane op die horison beskerm jou deur om jouself toe te bou vasgepleister in woonkamers in voorstede soek ons grasie van ons doemprofete ek lys my nuweweeks-voornemens magteloos verplig en beskuldig inspirasie vasgeverf in wit noudat ons, ons ouers is word die rook al hoe dikker in my longe ingeasem doen ons Prozac in plaas van Ritalin drink ons op jou wat sy drome kan onthou