가사 좌표
AF원문 가사
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
Ek voel veilig as ek verlore is
Ek voel bang as ek le
vir daai man sonder naam
wat op elke drumpel
van elke deurkosyn staan
Fok Jou
Fok jou
Ek fokkin weet ek is verkeerd
Ten minste probeer ek om my self te ooreed
dat daar iets beter vir ons is
Ek wil spontaan aan die brand slaan
Ek word konstant bewus gemaak
waarheid en vrede
het jy lankal uit my woordeskat gekrap
Ek fokkin weet dit is verkeerd
Bid vir my
Bid vir weerlig in die ree




