Donkermaan

Donkermaan 歌詞

ジャンルRock Roll
時間4:32
原文言語AF
閲覧数241
歌詞座標

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
18
Nou kyk daar is geen verskoning Vir alles wat ons doen Doen ons maar net Om iets van die hemel te proe Sondaarsirkel en brandewynstraat Dis baie waar, veral vanaand Chorus: Maar vir jou sal ek nooit vergeet Al woon jy nou In 'n huis vol spoke en geeste In 'n wit paleis Mense met spierwit klere Vir jou medisyne bring Vergeet van gister, te naby Aan die donkermaan Nou kyk daar is geen verweer Geen vals eis, alles wat ons begeer Was maar altyd net 'n kamer met son In 'n groot grys gebou Chorus Cathy kom nooit weer huistoe Miskien net vir krismis of nuwejaar Moenie so baie praat nie Slaan daai kitaar Chorus