Staan Saam Burgers

Staan Saam Burgers 歌詞

ジャンルRock Roll
時間4:26
原文言語AF
閲覧数313
歌詞座標

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
18
By die goue vallei het ons lank gewag Op 'n antwoord wat kom uit die noorde Die boodskapper kom in die nag Het gekom en gegaan Staan saam burgers, staan saam Siener Van Rensburg kyk na sy hande En sê ek kian dit nie verstaan Iewers op die vlakte Begin'n jakkals tjank Die boodskapper kom in die nag Het gekom en gegaan Staan saam burgers, staan saam Hoekom het jy ons nie gesê nie Die man se perd was swart Net soos die nag Dit was nie Van Tonder nie Net so tussen my en jou Vir wat dit werd is Ek dink die duiwel het ons 'n streep getrek Staan saam burgers, staan saam Staan saam burgers, staan saam