Vyf lewens

Vyf lewens 歌詞

ジャンルRock Roll
時間3:53
原文言語AF
閲覧数407
歌詞座標

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
18
Met die eerste wit john collins Is ek 'n kunstenaar uit die renaissance Jy is die mona lisa van my hart En ek bekend met 'n da vinci-smart Ek sien in spieëls 'n karmeliete vader Wat draai en draai en my gedurig nader Teerheid en tering speel in sy oë saam Dis ek, dis ek, wat in die spieël staan! Toe loop ek op my tone op 'n draad 'n sierlik, pagel-sirkus akrobaat Ek spoed die lug in om te voel Die dood hang aan my slingerstoel! Die voetval wat deur ster-nat strate klink Die maer gelaat wat in bierglase blink Die man wat hurk in roelandstraat Wat sterf van honger is my skadu-maat! Die vyfde collins maak my nugter Die papie roer en ek word digter...