As jy slaap

As jy slaap 歌詞

ジャンルRock Roll
時間2:30
原文言語AF
閲覧数447
歌詞座標

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
18
As jy slaap en die verdriete En selfs ons bitter liefde agterlaat, Is jy maar weer 'n argelose kind Met drome wind'rig oor jou mooi gelaat Ag, as die teer nag is jou arms lê, En sterlig oor jou bors en hare skyn Is jy maar weer 'n seuntjie weggedwaal Van huis en ouers en hul soete samesyn Ag, in jou slaap wil ik jou eem En aan my bors hou tot die môre myd Oor al die heuwels breek - wil ek jou neem En terugbring van jou eensaamheid. *moenie slaap nie * Moenie slaap nie, kyk! Agter die gordyne begin die dag dans Met 'n pouveer in sy hoed.