Op die voetpad

Op die voetpad 歌詞

ジャンルRock Roll
時間3:19
原文言語AF
閲覧数255
歌詞座標

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
18
Op die voetpad o bokkie Jou hand die myne En ons huisie staan klaar In my hart se lyne Deur die dag van die bij Tot dit rooikrans o bokkie Vannag sluit hom toe In ons pondokkie Klimaat van jou lyf O meidjie dousag Maar jou oë vlieg wys Oor die nimmermeerdag En die aand skilfer reeds Sy bont kleure af Waar die voetpad alleen Oor die blou bulte draf (2x)