Ek herhaal jou

Ek herhaal jou 歌詞

ジャンルRock Roll
時間1:51
原文言語AF
閲覧数313
歌詞座標

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
18
Ek herhaal jou Sonder begin of einde Herhaal ek jou lichaam Die dag het 'n smal skadu En die nag geel kruise Die landskap is sonder aansien En die mense 'n ry kerse Terwyl ek jou herhaal Met my borste Wat die holtes van jou hande namaak