Bitterbessie dagbreek

Bitterbessie dagbreek 歌詞

ジャンルRock Roll
時間2:52
原文言語AF
閲覧数352
歌詞座標

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
18
Bitterbessie dagbreek Bitterbessie son 'n spieël het gebreek Tussen my en hom Soek ek na die grootpad Omdaarlangs te draf Oral draai die paadjies Van sy woorde af Dennebos herinnering Dennebos vergeet Het ek ook verdwaal Trap ek in my leed Papegaai-bont eggo Kierang kierang my Totdat ek bedröe Weer die koggel kry Eggo is geen antwoord Antwoord hy alom Bitterbessie dagbreek Bitterbessie son