Die taal van my hart

Die taal van my hart 歌词

年份2001
流派Forro
时长3:21
原文语言AF
浏览量484
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
Kyk, die son skyn in die hemel Dit is die einde van die nag Ek was verdwaal in die donker Ek het die pad weer teruggevoel Vroeër was ek ryk aan woorde Nou's ek stiller, ek het verander Maar my stem,my stem bly brand Dit is my vuur, kom maak jou warm Hoor die taal van my hart Hoor die taal van my hart En al klink ek soms gebroke Gebroke en verward Dit is die taal van my hart Ek het my spieëlbeeld sien val Ek lê aan skerwe op die grond Ek het myself leer ken As heldin en as 'n hond Daar is so weinig meer oor Van al my woede en geweld Maar ek ken nou ook my donker kant Ek het vrede met myself Ek sing die taal van my hart Hoor die taal van my hart En al klink ek soms gebroke Gebroke en verward Dit is die taal van my hart Jy kan my vat net soos ek is Jy mag van my hou Jy mag my ook haat Ek is wie ek is Dit is my wêreld En dit is my stem Mmmm En al klink ek soms gebroke Gebroke en verward Dit is die taal van my hart Die is die taal van my hart Dit is die taal van my hart