歌词坐标
AF原文歌词
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
Hey what are we doing?
OK the jazzy one
Kom Saam Met My
Ons sal die 'lede agterlaat
Kom Saam Met My
En ons sal sien wat gebeur
Ons is so bly
Dit is die einde van die plaat
Kom Saam Met My
Ons wil dit alles beter maak
Jy kan hier bly
Sodra jy alles gaan beleef
Die plaat's verby
En ons soek 'n koue bier
Kom drink met my
Daar is so veel om oor to praat
Kom Saam Met My
Ons wil dit alles beter maak
Hey, Shaun!
Yeah?





