Kom Huistoe

Kom Huistoe 歌词

流派Rock Roll
时长0:37
原文语言AF
浏览量279
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
Dit was 'n tyd vir liefde Was 'n tyd vir reen 'n tyd vir vrede maar ons liefste Magdalena maak seker, maak seker Jy sal altyd net so bly Net so alleen Kom asseblief tog net huistoe Gee nie om waar jy was nie Wil jou net vashou Kom asseblief tog net huistoe Jy's te warm vir 'n gewone man Kom asseblief tog net huistoe Nou loop soek ek jou op elke straat Laat in die nag maar niemand wil met my praat En hulle lag vir my Want hulle weet Sonder jou is ek so alleen Kom asseblief tog net huistoe Gee nie om waar jy was nie Wil jou net vashou Kom asseblief tog net huistoe Jy's te warm vir 'n gewone man Kom asseblief tog net huistoe