Loslappie

Loslappie 歌词

流派Pop
原文语言AF
浏览量151
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'N bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (loslappie) O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'N bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie Ek wens ek het vlerke soos 'n arend O, dan vlieg ek maar vir ewig oor die see O, dan vlieg ek na die arms van my moeder En daar sal ek bly tot die dood O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'N bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (loslappie) O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'N bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (loslappie) Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen O dan vlieg ek na die arms van my moeder En daar sal ek bly tot die dood O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'N bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (loslappie) O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'N bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (loslappie) O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'N bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (loslappie) O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'N bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (loslappie) O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'N bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (loslappie) 'N bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie