Meisie Wat Haar Potlood Kou

Meisie Wat Haar Potlood Kou 歌词

流派Pop
时长3:22
原文语言AF
浏览量529
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
Meisie wat haar potlood kou Dink bietjie te veel Dan snipper die verf af En gaan sit in haar keel, Dit onderbreek haar dagdroom, Sy vergeet wat sy wou sê Maar die meisie wat haar potlood kou Weet wat sy wil hê As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou Dan's daar een ding wat jy moet weet Dans's daar een ding wat jy moet onthou Sy ken jou dalk... alreeds Die meisie wat haar potlood kou, sê vir my sy huil nie Hoekom in trane? My oë is klaar blou Ek huil sommer oor enige iets En soms dink ek aan jou... As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou Dan's daar een ding wat jy moet weet Dans's daar een ding wat jy moet onthou Sy ken jou dalk... alreeds Vyf paintings het jy geverf Jeff Buckley Halleluja Tot jy vir my 'n pel uitkerf As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou Dan's daar een ding wat jy moet weet Dans's daar een ding wat jy moet onthou Sy ken jou dalk... alreeds