歌词坐标
AF原文歌词
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
Op die voetpad o bokkie
Jou hand die myne
En ons huisie staan klaar
In my hart se lyne
Deur die dag van die bij
Tot dit rooikrans o bokkie
Vannag sluit hom toe
In ons pondokkie
Klimaat van jou lyf
O meidjie dousag
Maar jou oë vlieg wys
Oor die nimmermeerdag
En die aand skilfer reeds
Sy bont kleure af
Waar die voetpad alleen
Oor die blou bulte draf
(2x)




