Lied van die lappop

Lied van die lappop 歌词

流派Rock Roll
时长2:45
原文语言AF
浏览量376
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
Ek is die lappop wat nie praat En maak net op jou liefde staat Saans lê ek blind en stil en doof En lig nie meer my semel-hoof My hande roer nier en my lyf Word met jou weggaan koud en styf Sonder jou hulp kan ek nie loop: Jy het me sommerso gekoop En sal my nog een guy fawkes-nag Goedsmoeds verbrand en daaroor lag Ek es die lappop sonder gees My pyn jou luid gevierde fees.