Genade van die liefde

Genade van die liefde 歌词

流派Rock Roll
时长2:09
原文语言AF
浏览量342
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
Dis waarskynlik die ses en veer Tig miljoenste keer dat n ge Dig oor die liefde Haar weg deur die siel Van n man as n lied uitvind Ek verklaar my dan hier tot slaaf Of koning of wat dit haar behaag In diens van die liefde In al haar fasette Want ses letters Is nie veel nie En sy vra nie veel nie Die liefde vra alles En dis wat so salig is: Om in haar hande, oorgelewer Aan die genade van die liefde Te lewe