Fragment

Fragment 歌词

流派Rock Roll
时长1:32
原文语言AF
浏览量280
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
Om nege-dertig het ek jou ontmoet En volgens voorbepaling met die hand gegroet Wit was die buislig-stilte op die gruis Gesloten in verdriet reeds elke huis Die yl gekantel van 'n rafelende wolk By ons ontmoeting het jy reeds geweet- Diep in jou oë het jou hart gebreek.