Wees Bevrees

Wees Bevrees 歌词

时长3:52
原文语言AF
浏览量247
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
Wees Bevrees want hy's 'n koning, hy's 'n god 'n neanderthal-bullebak sonder 'n grot en vroulief sharon privaat en pregnant en kuis masseer die buurman se nek in 'n entertainment column by die huis [wees bevrees] wees bevrees wees bevrees [wees bevrees] hy ry reg op my gat met sy blitsende blou lig en bulder "trek af!" hy dwing my uit my kar uit met oë vol verwyt inspekteer die hele kar met 'n "jammer meneer maar ek doen maar net my plig" wees bevrees want shane cronje [wees bevrees] het 'n ystere wil [wees bevrees] as sy sirene skree hou karre stil [wees bevrees] kalm bly, nou kalm bly dit help nie om te jaag nie ontspan net chill net en jy is vry moenie nou iets waag nie dit sal ure neem voor hulle hom kry as die snaakse gevoel my net wil los en dat dit my meer as die kar gaan kos wees bevrees wees bevrees [wees bevrees] wees bevrees [wees bevrees] wees bevrees want shane cronje [wees bevrees] het 'n ystere wil [wees bevrees] as sy sirene skree hou karre stil [wees bevrees] wees bevrees [wees bevrees] wees bevrees [wees bevrees] wees bevrees [wees bevrees] wees bevrees [wees bevrees] [wees bevrees] [jammer meneer]