Nuwe Drome

Nuwe Drome 歌词

年份2014
流派Gotico
时长21:14
原文语言AF
浏览量47
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
En as daai prentjie iemand anders kon voltooi Iemand wat ek nog nooit ontmoet het Kon ek geleer het om minder te benodig Maar ek soek vir ‘n ander les As ek nooit probeer sal niks verander As ek nooit probeer staan tyd so stil En as ek nou in selfvoldaanheid verdrink Wie sal vir jou nuwe drome bring? Wie sal vir jou nuwe dome bring? As hierdie wense iemand anders kon verraai Iemand wat ek nog nooit ontmoet het Kon ek ‘n plek dalk vind waar ek nie terug kon keer nie Vertraag my woorde en wat hul skep