Lukas (feat. Karin Hougaard)

Lukas (feat. Karin Hougaard) 歌词

年份2014
流派Gotico
时长3:45
原文语言AF
浏览量72
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
Lukas val neer Val soos ‘n sondaar Hy wag vir die reën Hy wag vir die more Daar tussen die bome Duskant die Hex Rivier Lukas val neer Maar hy is nie moeg nie Sy jas is geskeur Sy glimlag vervaag nie Sy liedjie word oud Maar jonk bly sy gees En weer sing hy “As ek kon leer Net waar ek inpas Is ek verkeerd Of is ek net ‘n man Sonder rigting - sonder naam Sonder rigting – sonder naam” Lukas val neer Hy glimlag nie meer nie Die wind en die reën Kon gister nie keer nie “Mejuffrou van Tonder Ek staan hier sonder jou Die wêreld word kouer En ek het my kans verbrou En weer sing hy…