Kan Ons Weer Begin

Kan Ons Weer Begin 歌词

年份2014
流派Gotico
时长3:31
原文语言AF
浏览量40
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
Op ‘n pad Ander kant die reënboog Jy wou stap En ek het jou gevolg Die dag het ons drome verander Maar tyd sal ons storie bespaar O kan ons weer begin Op ‘n slag Het ons spontaan geglimlag En die nag Was veilig en so koel En nou wonder ek waar ons verdwaal het Ek wonder wat het ons bedoel O kan ons weer begin Op ‘n pad Ander kant die reënboog Die kinders weet Maar ons het wel vergeet Ons het wel vergeet O kan ons weer begin