Jou Horison

Jou Horison 歌词

年份2014
流派Gotico
时长21:14
原文语言AF
浏览量51
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
As ek belowe om na sonskyn te verlang As ek belowe om die koue te vervang As ek belowe om die toekoms te omhels Sal jy vir my ‘n kans gee – sal jy met my gesels? Daai ster is aan die brand – op die horison Hy skitter in jou hand – op die horison Maar dis donker sonder jou So donker sonder jou As ek belowe om jou towerdrank te drink As ek belowe om eers vir jou te skink As ek belowe om jou vrese te versmelt Sal jy vir my ‘n kans gee – sal jy met my gesels? Daai ster is aan die brand – op die horison Hy skitter in jou hand – op die horison Die golwe slaan my terug So bitter en so koud Ek hou vas aan jou gedig As die branders my omvou Daai ster is aan die brand – op die horison Hy skitter in jou hand – op die horison Daai ster is aan die brand – op die horison Hy skitter in jou hand – op die horison Maar dis donker sonder jou So donker sonder jou