Die Vloer

Die Vloer 歌词

年份2014
流派Gotico
时长12:40
原文语言AF
浏览量29
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
En kan jy my laat weet As jy nogsteeds aan hom behoort Ek wag hier vir jou antwoord Voor ek al my drome verkoop Daar val ek op die vloer Daar val ek op die vloer Is dit winter, hier binne my al weer? Daar val ek op die vloer Daar val ek op die vloer Sal die more die middernag verkleur En kan jy vir my sê Hoe sal ek, jou liedjies vergeet Jou woorde en gedagtes Is al wat ek nog ooit wou weet Daar val ek op die vloer Daar val ek op die vloer Is dit winter, hier binne my al weer? Daar val ek op die vloer Daar val ek op die vloer Sal die more die middernag verkleur O Dit bly nogsteeds so seer O Dit by nogsteeds so seer Daar val ek op die vloer...