As Die Son Opkom

As Die Son Opkom 歌词

年份2014
流派Gotico
时长2:22
原文语言AF
浏览量87
歌词坐标

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
18
Fluister in die donker Hy is weg – op die vlug Jy’t genoeg gehad ‘N plek gevind – waar jy kan rus Die vuur, hy word nou koud Soos die lig in jou oë Jy soek nogsteeds vir sin Met gebroke hart en geen vermoë Maar ek voel so seker As die son opkom, as die son opkom – ja Die wêreld rek sy spiere Maar hy draai nog om, hy draai nog om - ja Daar is ‘n plek vir ons twee saam Bedek die lit-tekens Met ‘n lied en ‘n gebed Ek is verlore in wie jy is In jou trane, in jou stem Bladsye in die vuur Van ‘n lewe wat ons laat gaan Ek hou jou hand nou vas Terwyl die spoke ons verlaat Maar ek voel so seker As die son opkom, as die son opkom – ja Die wêreld rek sy spiere Maar hy draai nog om, hy draai nog om - ja Daar is ‘n plek vir ons twee saam